Ek wandel op my eie pad
sommer na onder, na die middestad.
Stap 'n bietjie rond, sit dan bietjie weer.
Kry 'n stywe dop wat skop.
'n Helm wat my kop beskerm,
het ek nie nodig vir die lewe.
Ek loop maar oor die water,
Blameer my stomme trots.
Verhoog my,
Verneder my
Besluiteloosheid is al wat ek van jou kry;
Die ou, ou rond en bont;
Neem my na die hoogtes,
Laat my heel bly
Ek voel nou of ek lewe,
'n Lewe in 'n 'Dust Bowl' lei.